Laurence Sterne

Laurence Sterne
Gebore24 November 1713
Sterf18 Maart 1768
NasionaliteitFlag of Ireland Ierland
BeroepSkrywer

Laurence Sterne (24 November 1713 – 18 Maart 1768) was 'n Iersgebore engelstalige romansier, en 'n Anglikaanse predikant. Hy het die metafiksionele romans The Life and Opinions of Tristram Shandy en Gentleman and A Sentimental Journey Through France and Italy geskryf, en het ook baie preke gepubliseer en memoirs geskryf. Hy was ook betrokke in plaaslike politiek. Sterne het op 18 Maart 1768 in Londen gesterf na 'n lang geveg teen tuberkulose.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search